| Modulekode | OPV 222 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
| Module-inhoud | Ondersteunende leeromgewings: Teoretiese benaderings tot leeromgewings (bio-ekologiese en bate-gebaseerde benaderings, inheemse kennisstelsels, oplossingsgeoriënteerde intervensie en “appreciate inquiry”); skoolgebaseerde ondersteuning in terme van Insluitende Onderwys, heel-skoolbenadering, die ondersteunende rol van die onderwyser en die welstand van die kind; gemeenskapsgebaseerde ondersteuning in die vorm van gemeenskapsbetrokkenheid en gemeenskapsonderrig. |
| Modulekrediete | 20.00 |
| Programme | |
| Diensmodules | Fakulteit Geesteswetenskappe |
| Voorvereistes | OPV 112 of 122 geslaag met 40% (GS) in die ander module |
| Kontaktyd | 4 lesing per week |
| Onderrigtaal | Beide Afr en Eng |
| Akademiese organisasie | Opvoedkundige Sielkunde |
| Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App